nadoods [boodskap #143495] |
Sun, 15 October 2023 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nadoods
Afbreking: na•doods
Samestelling: na + dood + -s
Byvoeglike naamwoord: nadoods
Attributief: nadoodse
Betekenis:
• Wat ná die dood gebeur.
Gebruik:
• James Dean was die eerste akteur wat nadoods vir 'n Oscar benoem is.
Sinoniem:
• postuum
Vertaling:
Engels: after death, postmortem
Nederlands: na de dood, postmortaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|