Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooginstituut
ooginstituut [boodskap #143492] Sun, 15 October 2023 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooginstituut
Afbreking: oog•in•sti•tuut
Samestelling: oog + instituut


Selfstandige naamwoord: ooginstituut
Meervoud: ooginstitute

Betekenis:
• 'n Instelling wat mense se oë toets en hulle met oogprobleme help.

Gebruik:
• Volgens een van die oftalmoloë verbonde aan die Pretoriase Ooginstituut, is katarakte seldsaam onder jong mense.

Vertaling:
Engels: eye institute, ophthalmic institute
Nederlands: oogheelkundig instituut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intrapslag
Volgende onderwerp: vingerafdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:34:29 UTC 2024