Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intrapslag
intrapslag [boodskap #143491] Sun, 15 October 2023 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intrapslag
Afbreking: in•trap•slag
Samestelling: intrap + slag


Selfstandige naamwoord: intrapslag
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip wanneer iemand êrens ingaan of wanneer iets begin.

Gebruik:
• Met die intrapslag het ons geweet híér gaan daar geëet en gekuier word!

Sinoniem:
• aanvang
• begin
• inkom
• instap

Vertaling:
Engels: from the onset
Nederlands: vanaf het begin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opereer
Volgende onderwerp: ooginstituut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:00:51 UTC 2024