opereer [boodskap #143490] |
Sun, 15 October 2023 07:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opereer
Afbreking: o•pe•reer
Werkwoord: opereer
Verlede tyd: het geopereer
Betekenis:
• Om 'n mediese operasie uit te voer; chirurgies ingryp deur die pasiënt oop te sny.
• Om te werk te gaan; aksies uit te voer; op te tree.
Gebruik:
• Die dokter moes opereer om die kind se blindederm te verwyder.
• Duikbote opereer grootliks onder die water.
Afgelei:
• heropereer
• operasie
• operateur
• opereerbaar
• opereermes
Vertaling:
Engels: to operate
Nederlands: opereren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|