Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bykry
bykry [boodskap #143489] Sun, 15 October 2023 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bykry
Afbreking: by•kry
Samestelling: by + kry


Werkwoord: kry by, bykry
Verlede tyd: het bygekry

Betekenis:
• Om te vermeerder; ekstra te kry.

Gebruik:
• Met die nuwe bril kan ek nou sien hoeveel plooie my vrou bygekry het.

Sinoniem:
• aanlas
• aanvul
• bysit
• byvoeg
• toevoeg

Antoniem:
• wegvat

Vertaling:
Engels: to add to
Nederlands: toevoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: taakspan
Volgende onderwerp: opereer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:31:41 UTC 2024