taakspan [boodskap #143488] |
Sat, 14 October 2023 20:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taakspan
Afbreking: taak•span
Samestelling: taak + span
Selfstandige naamwoord: taakspan
Meervoud: taakspanne
Betekenis:
• 'n Span wat saamgestel is om 'n bepaalde taak te verrig.
Gebruik:
• 'n Taakspan is aangestel om die veediefstal in die gebied te ondersoek.
Sinoniem:
• kommissie
• taakgroep
Vertaling:
Engels: task force, task team
Nederlands: taakgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|