mensediens [boodskap #143487] |
Sat, 14 October 2023 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensediens
Afbreking: men•se•diens
Samestelling: mense + diens
Selfstandige naamwoord: mensediens
Meervoud: –
Betekenis:
• Diens ten bate van mense, dikwels sonder inagneming van die goddelike.
Gebruik:
• As ons wêreldse dinge voorop plaas, is ons nie meer besig met Godsdiens nie, maar met mensediens.
• Vir Christus was die hoogste godsdiens mensediens. [Langenhoven]
Antoniem:
• godsdiens
Vertaling:
Engels: human service
Nederlands: mensendienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|