ondervoorsitter [boodskap #143485] |
Sat, 14 October 2023 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondervoorsitter
Afbreking: on•der•voor•sit•ter
Samestelling: onder + voorsitter
Selfstandige naamwoord: ondervoorsitter
Meervoud: ondervoorsitters
Verkleinwoord: ondervoorsittertjie
Meervoud van verkleining: ondervoorsittertjies
Betekenis:
• Persoon wat die voorsitter bystaan en oorvat as dit nodig sou wees.
Gebruik:
• In die voorsitter se afwesigheid sal die ondervoorsitter die vergadering lei.
Antoniem:
• ondervoorsitster (vroulik)
Afkorting:
• o.voors.
• onderv.
Vertaling:
Engels: vice-chairman
Nederlands: ondervoorzitter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|