Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwellend
kwellend [boodskap #143484] Sat, 14 October 2023 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwellend
Afbreking: kwel•lend
Samestelling: kwel + -end


Byvoeglike naamwoord: kwellend
Vergrotende trap: kwellender
Oortreffende trap: kwellendste
Attributief: kwellende
Partitief: kwellends

Betekenis:
• Wat 'n mens bekommer/kwel.

Gebruik:
• Almal besin die een of ander tyd oor kwellende lewensvrae soos wie jy is, waar jy vandaan kom, waar jy heengaan en wat die doel van alles is.

Sinoniem:
• knellend
• kommerlik
• martelend
• nypend
• tergend

Vertaling:
Engels: kwellend
Nederlands: kwellend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kwel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasvryheid
Volgende onderwerp: ondervoorsitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:12:53 UTC 2024