gasvryheid [boodskap #143483] |
Sat, 14 October 2023 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gasvryheid
Afbreking: gas•vry•heid
Samestelling: gasvry + -heid
Selfstandige naamwoord: gasvryheid
Meervoud: gasvryhede
Betekenis:
• Die toestand van gasvry wees; situasie waartydens gaste hartlik ontvang en onthaal word.
Gebruik:
• Baie dankie vir julle gasvryheid, die heerlike verblyf en al die lekker eetgoedjies.
Sinoniem:
• gulheid
• hartlikheid
• vriendelikheid
Antoniem:
• ongasvryheid
Afgelei:
• gasvryheidsbedryf
Vertaling:
Engels: hospitality
Nederlands: gastvrijheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|