hartklep [boodskap #143482] |
Sat, 14 October 2023 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartklep
Afbreking: hart•klep
Samestelling: hart + klep
Selfstandige naamwoord: hartklep
Meervoud: hartkleppe
Verkleinwoord: hartkleppie
Meervoud van verkleining: hartkleppies
Betekenis:
• 'n Spier in die hart in die vorm van 'n vlies wat saamtrek om die terugvloei van gepompte bloed te voorkom.
Gebruik:
• Die hartkleppe beheer die bloedsomloop en sorg dat bloed net in een rigting vloei.
Afgelei:
• hartklepsiekte
Vertaling:
Engels: heart valve
Nederlands: hartklep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|