hartkamer [boodskap #143481] |
Sat, 14 October 2023 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartkamer
Afbreking: hart•kamer
Samestelling: hart + kamer
Selfstandige naamwoord: hartkamer
Meervoud: hartkamers
Verkleinwoord: hartkamertjie
Meervoud van verkleining: hartkamertjies
Betekenis:
• Een van die vier holtes van die hart (2 atriums bo en 2 ventrikels onder).
• (medies) Een van die twee groter ruimtes (ventrikels) aan die onderkant van die hart.
Gebruik:
• Die koeël het deur die seun se borsbeen getrek en die regterkantse hartkamer binnegedring.
Sinoniem:
• pompkamer
• ventrikel
Vertaling:
Engels: heart chamber, ventricle
Nederlands: hartkamer
Nota:
• Die atriums is na regte voorhartkamers en nie hartkamers nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|