klankgolf [boodskap #143480] |
Sat, 14 October 2023 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klankgolf
Afbreking: klank•golf
Samestelling: klank + golf
Selfstandige naamwoord: klankgolf
Meervoud: klankgolwe
Verkleinwoord: klankgolfie
Meervoud van verkleining: klankgolfies
Betekenis:
• Die frekwensie waarteen klank deur lug (of 'n ander medium) voortplant.
Gebruik:
• Die mens kan klankgolwe tussen 20 en 20 000 Hz hoor.
Sinoniem:
• geluidsgolf
Vertaling:
Engels: sound wave
Nederlands: geluidsgolf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|