Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » identifiseerbaar
identifiseerbaar [boodskap #143479] Sat, 14 October 2023 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
identifiseerbaar
Afbreking: i•den•ti•fi•seer•baar
Samestelling: identifiseer + -baar


Byvoeglike naamwoord: identifiseerbaar
Attributief: identifiseerbare
Partitief: identifiseerbaars

Betekenis:
• Wat geïdentifiseer kan word.

Gebruik:
• Die oorsaak van verlamming is nie altyd identifiseerbaar nie.

Sinoniem:
• herkenbaar
• onderskeibaar
• uitkenbaar

Antoniem:
• onidentifiseerbaar

Vertaling:
Engels: identifiable, recognizable
Nederlands: identificeerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedneus
Volgende onderwerp: klankgolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 12:54:41 UTC 2024