Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indringend
indringend [boodskap #143476] Thu, 12 October 2023 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
indringend
Afbreking: in•drin•gend
Samestelling: indring + -end


Byvoeglike naamwoord: indringend
Vergrotende trap: indringender
Oortreffende trap: indringendste
Attributief: indringende
Partitief: indringends

Betekenis:
• Met diep insig en baie aandag.

Gebruik:
• Ons moet indringend aandag aan die saak skenk.

Sinoniem:
• deeglik
• diepgaande
• grondig
• intensief

Antoniem:
• oppervlakkig

Afgelei:
• indringendheid

Vertaling:
Engels: incisive
Nederlands: indringend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ranglys
Volgende onderwerp: indring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:02:13 UTC 2024