Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaalvuis
kaalvuis [boodskap #143474] Thu, 12 October 2023 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaalvuis
Afbreking: kaal•vuis
Samestelling: kaal + vuis


Bywoord: kaalvuis

Betekenis:
• Met vuiste sonder bokshandskoene.
• (figuurlik) Reguit, sonder om doekies om te draai.

Gebruik:
• Die seuns baklei kaalvuis.
• Ek het hom kaalvuis vertel waar Dawid die wortels begrawe het.

Sinoniem:
• direk
• kaalkop
• onomwonde
• padlangs
• reëlreg
• reguit
• ronduit

Vertaling:
Engels: baldfist, bare fist; straight
Nederlands: met kale vuist, met blote knokkels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pedofiel
Volgende onderwerp: ranglys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:03:04 UTC 2024