Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uittoets
uittoets [boodskap #143463] Wed, 11 October 2023 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uittoets
Afbreking: uit•toets
Samestelling: uit + toets


Werkwoord: toets uit, uittoets
Verlede tyd: het uitgetoets

Betekenis:
• Om te kyk hoe iets werk.

Gebruik:
Toets eers die resep op jou familie uit voordat jy dit vir vriende voorsit.

Sinoniem:
• beproef
• probeer
• uitprobeer

Vertaling:
Engels: to test out
Nederlands: uittesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lowerryk
Volgende onderwerp: wangbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:01:33 UTC 2024