Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lowerryk
lowerryk [boodskap #143462] Wed, 11 October 2023 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lowerryk
Afbreking: lo•wer•ryk
Samestelling: lower + ryk


Byvoeglike naamwoord: lowerryk
Attributief: lowerryke

Betekenis:
• Vol lower. Met baie blare.

Gebruik:
• Die wedstryd word in Parys se lowerryke voorstad Ruel-Malmaison gespeel.

Sinoniem:
• boomryk

Vertaling:
Engels: leafy
Nederlands: bladerrijk, loverrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiefkind
Volgende onderwerp: uittoets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:43:23 UTC 2024