noodweer [boodskap #143458] |
Wed, 11 October 2023 14:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noodweer
Afbreking: nood•weer
Samestelling: nood + weer
Selfstandige naamwoord: noodweer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wettige verdediging van jouself, jou eiendom of ander persone, waartydens geweld gebruik mag word om 'n onregmatige aanval af te weer.
Gebruik:
• Die vrou het uit noodweer teruggeskiet om haarself te verdedig.
Sinoniem:
• selfverdediging
Afgelei:
• noodweerhandeling
Vertaling:
Engels: selfdefence
Nederlands: noodweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|