geweldsmisdaad [boodskap #143456] |
Wed, 11 October 2023 07:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geweldsmisdaad
Afbreking: ge•welds•mis•daad
Samestelling: geweld + -s- + misdaad
Selfstandige naamwoord: geweldsmisdaad
Meervoud: geweldsmisdade
Betekenis:
• 'n Misdaad waarby geweld betrokke is (soos gewapende roof, 'n plaasaanval, verkragting, ens.)
Gebruik:
• Geweldsmisdade het oor die afgelope dekade dramaties toegeneem.
Vertaling:
Engels: violent crime
Nederlands: geweldsmisdrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|