Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brutaal
brutaal [boodskap #143455] Wed, 11 October 2023 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brutaal
Afbreking: bru•taal


Byvoeglike naamwoord: brutaal
Vergrotende trap: brutaler
Oortreffende trap: brutaalste
Attributief: brutale
Partitief: brutaals

Betekenis:
• Wat besonder wreed is.
• Sonder om ander se gevoelens in ag te neem.

Gebruik:
• Die brutale moord het die gemeenskap geskok.
• Jy hoef nie so brutaal eerlik te wees nie.

Sinoniem:
• despoties
• genadeloos
• gewelddadig
• grof
• hardhandig
• harteloos
• onbeskof
• ongenadig
• ongepoets
• ongemanierd
• parmantig
• wreedaardig

Afgelei:
• brutaalweg
• brutaliteit

Vertaling:
Engels: brutal; impudent, insolent, audacious
Nederlands: brutaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodslaan
Volgende onderwerp: geweldsmisdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:18:47 UTC 2024