Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodslaan
doodslaan [boodskap #143454] Wo, 11 Oktober 2023 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodslaan
Afbreking: dood•slaan
Samestelling: dood + slaan


Werkwoord: slaan dood, doodslaan
Verlede tyd: het doodgeslaan

Betekenis:
• Om met geweld dood te maak.

Gebruik:
• Wie iemand doodslaan, moet doodgemaak word. [Eksodus 21:12]

Sinoniem:
• doodmaak
• vrekmaak

Vertaling:
Engels: to beat to death
Nederlands: doodslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: gholfspeler
Volgende onderwerp: brutaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 14:02:41 MGT 2024