gholfspeler [boodskap #143453] |
Tue, 10 October 2023 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gholfspeler
Afbreking: gholf•spe•ler
Samestelling: gholf + speler
Selfstandige naamwoord: gholfspeler
Meervoud: gholfspelers
Verkleinwoord: gholfspelertjie
Meervoud van verkleining: gholfspelertjies
Betekenis:
• Iemand wat gholf speel.
Gebruik:
• Die gholfspeler het by die elfde putjie 'n onverwagte kolhou geslaan.
Vertaling:
Engels: golf player
Nederlands: golfspeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|