Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lêend
lêend [boodskap #143452] Tue, 10 October 2023 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lêend
Afbreking: lê•end
Samestelling: lê + -end


Byvoeglike naamwoord: lêend
Attributief: lêende

Betekenis:
• Wat lê; horisontaal in rus verkeer.

Gebruik:
• Die oefening word lêend uitgevoer.

Hiponiem:
• bedlêend
• platlêend

Vertaling:
Engels: lying down
Nederlands: liggend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragoptel
Volgende onderwerp: gholfspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:37:03 UTC 2024