kragoptel [boodskap #143451] |
Tue, 10 October 2023 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragoptel
Afbreking: krag•op•tel
Samestelling: krag + optel
Selfstandige naamwoord: kragoptel
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kragsport waar gewigte vanuit verskillende posisies gelig word.
Gebruik:
• Kragoptel bestaan hoofsaaklik uit drie oefeninge: om gewigte van die grond af op te lig, om lêende gewigte op te stoot (bankdrukke) en om met gewigte te hurk en op te staan.
Vertaling:
Engels: powerlifting
Nederlands: powerlifting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|