sportklub [boodskap #143447] |
Mon, 09 October 2023 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportklub
Afbreking: sport•klub
Samestelling: sport + klub
Selfstandige naamwoord: sportklub
Meervoud: sportklubs
Betekenis:
• 'n Klub wat sport organiseer (soos 'n rugbyklub, tennisklub, ens.)
Gebruik:
• Aan watter sportklub behoort jy?
Sinoniem:
• sportvereniging
Vertaling:
Engels: sports club
Nederlands: sportclub, sportvereniging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|