vereiste [boodskap #143445] |
Mon, 09 October 2023 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vereiste
Afbreking: ver•eis•te
Samestelling: vereis + -te
Selfstandige naamwoord: vereiste
Meervoud: vereistes
Betekenis:
• 'n Eis waaraan voldoen moet word. 'n Voorwaarde wat noodsaaklik is.
Gebruik:
• 'n Goeie kennis van Afrikaans is 'n vereiste vir die pos.
Sinoniem:
• benodigdheid
• bepaling
• eis
• kondisie
• kwalifikasie
• noodsaaklikheid
• voorvereiste
• voorwaarde
Hiponiem:
• beleidsvereiste
• beroepsvereiste
• gebruikervereiste
• grondvereiste
• mannekragvereiste
• toelatingsvereiste
• voorvereiste
Vertaling:
Engels: requirement, necessity, condition, qualification
Nederlands: vereiste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|