mediakonferensie [boodskap #143443] |
Mon, 09 October 2023 14:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mediakonferensie
Afbreking: me•dia•kon•fe•ren•sie
Samestelling: media + konferensie
Selfstandige naamwoord: mediakonferensie
Meervoud: mediakonferensies
Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir joernaliste waartydens 'n nuuswaardige verklaring aflê en vrae beantwoord word.
Gebruik:
• Eskom het tydens 'n mediakonferensie meer inligting oor die land se energiekrisis verskaf.
Sinoniem:
• nuuskonferensie
• perskonferensie
Vertaling:
Engels: press conference, news conference
Nederlands: persconferentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|