pervers [boodskap #143441] |
Mon, 09 October 2023 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pervers
Afbreking: per•vers
Byvoeglike naamwoord: pervers
Vergrotende trap: perverser
Oortreffende trap: perversste
Attributief: perverse
Betekenis:
• Wat die onnatuurlike as opwindend sien; geniet wat ander walglik vind.
Gebruik:
• Hou jou perverse gedagtes vir jouself.
Sinoniem:
• afwykend
• bedorwe
• beestelik
• dierlik
• onnatuurlik
• onsedelik
• sedeloos
• sieklik
• verdorwe
• vuil
Afgelei:
• perversie
• perversiteit
Vertaling:
Engels: perverse, perverted
Nederlands: pervers
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|