flussies [boodskap #143440] |
Mon, 09 October 2023 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flussies
Afbreking: flus•sies
Samestelling: flus + -sies
Bywoord: flussies
Betekenis:
• 'n Kort rukkie terug; nou net.
• Oor 'n kort rukkie; binnekort.
Gebruik:
• Maar sy was dan flussies nog hier gewees.
• Wees geduldig, ek sal jou flussies bedien.
Wisselvorm:
• flus
Sinoniem:
• binnekort
• kortliks
• onlangs
• sopas
Vertaling:
Engels: just now
Nederlands: flusjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|