busongeluk [boodskap #143433] |
Sun, 08 October 2023 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
busongeluk
Afbreking: bus•on•ge•luk
Samestelling: bus + ongeluk
Selfstandige naamwoord: busongeluk
Meervoud: busongelukke
Betekenis:
• 'n Verkeersongeluk waarby een of meer busse betrokke is.
Gebruik:
• Meer as twintig mense het in die tragiese busongeluk gesterf.
Vertaling:
Engels: bus accident
Nederlands: busongeluk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|