Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strydlus
strydlus [boodskap #143432] Sun, 08 October 2023 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strydlus
Afbreking: stryd•lus
Samestelling: stryd + lus


Selfstandige naamwoord: strydlus
Meervoud: strydluste

Betekenis:
• Die wil om te baklei (met woorde of wapens).

Gebruik:
• Die Germane het voor die aanvang van die stryd oorlogsliede gesing om hulle strydlus op te wek en die vyand angs in te boesem.

Sinoniem:
• aggressie
• veglus

Afgelei:
• strydlustig

Vertaling:
Engels: fighting spirit, ferocity, militancy
Nederlands: strijdlust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distrikskommissaris
Volgende onderwerp: busongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 12:54:54 UTC 2024