gelisensieerd [boodskap #143430] |
Sun, 08 October 2023 16:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelisensieerd
Afbreking: ge•li•sen•si•eerd
Samestelling: gelisensieer + -d
Byvoeglike naamwoord: gelisensieer, gelisensieerd
Attributief: gelisensieerde
Betekenis:
• Waarvoor daar 'n lisensie bekom is.
Gebruik:
• Is dit 'n gelisensieerde vuurwapen?
Antoniem:
• ongelisensieerd
Vertaling:
Engels: licensed
Nederlands: met licentie, goedgekeurd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|