ongelisensieerd [boodskap #143429] |
Sun, 08 October 2023 12:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongelisensieerd
Afbreking: on•ge•li•sen•sie•erd
Samestelling: on- + gelisensieerd
Byvoeglike naamwoord: ongelisensieer, ongelisensieerd
Attributief: ongelisensieerde
Betekenis:
• Waarvoor daar nie 'n lisensie bekom is nie.
Gebruik:
• Tydens die inhegtenisneming is die man met ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in sy besit betrap.
Vertaling:
Engels: unlicensed
Nederlands: zonder licentie, illegaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|