weerloos [boodskap #143428] |
Sun, 08 October 2023 10:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerloos
Afbreking: weer•loos
Samestelling: weer + -loos
Byvoeglike naamwoord: weerloos
Vergrotende trap: weerloser
Oortreffende trap: weerloosste
Attributief: weerlose
Betekenis:
• Wat nie weerstand kan bied nie.
Gebruik:
• Die sinnelose aanval op 'n weerlose vrou is wyd veroordeel.
Sinoniem:
• hulpeloos
• kwesbaar
• magteloos
• onbeskermd
• onskuldig
• onbeskut
• ongewapend
• teer
Antoniem:
• weerbaar
Afgelei:
• weerloses
• weerloosheid
Vertaling:
Engels: defenceless
Nederlands: weerloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|