verbeur [boodskap #143427] |
Sun, 08 October 2023 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbeur
Afbreking: ver•beur
Samestelling: ver- + beur
Werkwoord: verbeur
Verlede tyd: het verbeur
Teenwoordige deelwoord: verbeurd, verbeurde
Betekenis:
• Om die reg tot iets te verloor of prys te gee.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het sy speelkans weens 'n gebreekte arm verbeur.
Sinoniem:
• inboet
• kwytraak
• oorgee
• opsê
• prysgee
• ontbeer
• verloor
• verspeel
Afgelei:
• verbeurd
• verbeuring
• verbeurbaar
Vertaling:
Engels: to lose, forfeit, confiscate
Nederlands: verbeuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|