opskort [boodskap #143424] |
Sun, 08 October 2023 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opskort
Afbreking: op•skort
Samestelling: op + skort
Werkwoord: skort op, opskort
Verlede tyd: het opgeskort
Betekenis:
• Om tot later uit te stel.
• Om te voorlopig te verdaag.
Gebruik:
• Weens oortredings van die verkeerswet is die bestuurder se rybewys is vir 'n jaar opgeskort.
• As daar tydens 'n vergadering geen kworum is nie, moet die voorsitter verrigtinge opskort totdat 'n kworum teenwoordig is.
Sinoniem:
• skors
• staak
• uitstel
• verdaag
• vertraag
• vries
Antoniem:
• voortsit
Afgelei:
• opskorting
Vertaling:
Engels: to postpone, suspend; adjourn
Nederlands: opschorten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|