Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmhandel
dwelmhandel [boodskap #143423] Sun, 08 October 2023 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmhandel
Afbreking: dwelm•han•del
Samestelling: dwelm + handel


Selfstandige naamwoord: dwelmhandel
Meervoud:

Betekenis:
• Die koop en verkoop van dwelmmiddels.

Gebruik:
• Die man is vir onwettige dwelmhandel in hegtenis geneem.

Verwant:
• dwelmhandelaar

Vertaling:
Engels: drug dealing, drug trafficking
Nederlands: drugshandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkulasie
Volgende onderwerp: opskort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:05:50 UTC 2024