Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pennie
Afbreking: pen•nie
Selfstandige naamwoord: pennie
Meervoud: pennies
Betekenis:
• 'n Ou Engelse muntstuk.
• Geld in die algemeen.
Gebruik:
• 'n Pennie was 'n twaalfde van 'n sjieling of 240ste van 'n pond. 'n Oortjie is 'n kwart van 'n pennie.
• Ek het nie 'n pennie op my naam nie.