Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiervolgens
hiervolgens [boodskap #143418] Sa, 07 Oktober 2023 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiervolgens
Afbreking: hier•vol•gens
Samestelling: hier + volgens


Bywoord: hiervolgens

Betekenis:
• Volgens/ooreenkomstig dit wat genoem is.

Gebruik:
• Die verkoop van drank is hiervolgens verbied.

Verwant:
• daarvolgens
• waarvolgens

Vertaling:
Engels: according to this
Nederlands: volgens dit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: someraand
Volgende onderwerp: pennie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 04:50:27 MGT 2024