kortsluiting [boodskap #143414] |
Sa, 07 Oktober 2023 12:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kortsluiting
Afbreking: kort•slui•ting
Samestelling: kort + sluiting
Selfstandige naamwoord: kortsluiting
Meervoud: kortsluitings
Verkleinwoord: kortsluitinkie
Meervoud van verkleining: kortsluitinkies
Betekenis:
• Ongewenste (en dikwels gevaarlike) verbinding in 'n elektriese stroombaan.
Gebruik:
• 'n Kortsluiting kan voorkom wanneer drade nie behoorlik geïsoleer is nie of per ongeluk aan mekaar raak.
Vertaling:
Engels: short-circuit
Nederlands: kortsluiting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|