onbeperk [boodskap #143413] |
Sa, 07 Oktober 2023 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeperk
Afbreking: on•be•perk
Samestelling: on- + beperk
Byvoeglike naamwoord: onbeperk
Vergrotende trap: onbeperkter
Oortreffende trap: onbeperkste
Attributief: onbeperkte
Partitief: onbeperks
Betekenis:
• Sonder enige limiete/perke.
Gebruik:
• Die monarg het onbeperkte mag gehad.
Sinoniem:
• grensloos
• mateloos
• omvattend
• onbegrens
• onbelemmer
• onbepaald
• ongebonde
• volkome
Antoniem:
• beperk
Afgelei:
• onbeperktheid
Vertaling:
Engels: unlimited, unrestricted
Nederlands: onbeperkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|