vasklou [boodskap #143407] |
Sa, 07 Oktober 2023 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasklou
Afbreking: vas•klou
Samestelling: vas + klou
Werkwoord: klou vas, vasklou
Verlede tyd: het vasgeklou
Betekenis:
• Om styf vas te hou en nie te laat los nie.
Gebruik:
• Die bobbejaantjie klou aan sy ma vas.
Sinoniem:
• beethê
• omklem
• omknel
• vasgryp
• vashou
• vaskleef
Afgelei:
• vasklouery
Vertaling:
Engels: to hold on, cling to
Nederlands: vastgrijpen, vastklampen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|