Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopieregskending
kopieregskending [boodskap #143405] Sat, 07 October 2023 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopieregskending
Afbreking: ko•pie•reg•sken•ding
Samestelling: kopiereg + skending


Selfstandige naamwoord: kopieregskending
Meervoud: kopieregskendings

Betekenis:
• Die skending van kopiereg; oortreding van die outeursregwet.

Gebruik:
• Volgens die outeursregwet kan 'n boete en/of tronkstraf vir kopieregskending opgelê word.

Sinoniem:
• letterdiefstal
• letterdiewery
• letterroof
• plagiaat

Vertaling:
Engels: copyright infringement
Nederlands: schending van het auteursrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muurblommetjie
Volgende onderwerp: wêrelds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:10:06 UTC 2024