Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afnemend
afnemend [boodskap #143403] Sat, 07 October 2023 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afnemend
Afbreking: af•ne•mend
Samestelling: afneem + -end


Byvoeglike naamwoord: afnemend
Attributief: afnemende

Betekenis:
• Wat kleiner word of agteruit gaan.

Gebruik:
• As jy 'n klip opgooi beweeg dit opwaarts met 'n afnemende snelheid totdat dit stop en dan begin terugval.

Sinoniem:
• dalend
• kwynend
• regressief
• tanend
• verminderend
• wegsterwend

Antoniem:
• toenemend

Vertaling:
Engels: decreasing, waning
Nederlands: afnemend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van afneem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toenemend
Volgende onderwerp: muurblommetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:23:49 UTC 2024