Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dansparty
dansparty [boodskap #143401] Fri, 06 October 2023 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dansparty
Afbreking: dans•par•ty
Samestelling: dans + party


Selfstandige naamwoord: dansparty
Meervoud: danspartye
Verkleinwoord: danspartytjie
Meervoud van verkleining: danspartytjies

Betekenis:
• 'n Feestelike byeenkoms waartydens mense dans.

Gebruik:
• Aspoestertjie het in 'n pampoenkoets na die dansparty gereis.

Sinoniem:
• dansfees

Hiponiem:
• bal
• bokjol
• sokkie

Afgelei:
• dineedansparty
• jooldansparty

Vertaling:
Engels: dance, dancing party
Nederlands: danspartij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdeel
Volgende onderwerp: toenemend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:31:00 UTC 2024