Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdeel
uitdeel [boodskap #143400] Fri, 06 October 2023 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdeel
Afbreking: uit•deel
Samestelling: uit + deel


Werkwoord: deel uit, uitdeel
Verlede tyd: het uitgedeel

Betekenis:
• Om aan verskillende mense te gee.

Gebruik:
• Ons gaan kospakkies aan behoeftige mense uitdeel.

Sinoniem:
• dissemineer
• distribueer
• uitgee
• verdeel
• versprei

Afgelei:
• uitdeler
• uitdeling

Vertaling:
Engels: to hand out, distribute, divide
Nederlands: uitdelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broekskeur
Volgende onderwerp: dansparty
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:15:42 UTC 2024