broekskeur [boodskap #143399] |
Fri, 06 October 2023 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broekskeur
Afbreking: broek•skeur
Samestelling: broek + skeur
Bywoord: broekskeur
Betekenis:
• Baie moeilik of baie swaar; glad nie goed nie.
Gebruik:
• Met sy se skoolwerk het dit ook maar broekskeur gegaan.
Sinoniem:
• beroerd
• moeilik
• sleg
• swaar
Vertaling:
Engels: not good
Nederlands: niet goed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|