vasjaag [boodskap #143398] |
Fri, 06 October 2023 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasjaag
Afbreking: vas•jaag
Samestelling: vas + jaag
Werkwoord: jaag vas, vasjaag
Verlede tyd: het vasgejaag
Betekenis:
• Om deur te jaag in iets vas te ry.
Gebruik:
• Die voertuig het teen in 'n boom vasgejaag.
Sinoniem:
• bots
• stamp
• tref
Vertaling:
Engels: to crash
Nederlands: botsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|