plantspesie [boodskap #143393] |
Fri, 06 October 2023 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantspesie
Afbreking: plant•spe•sie
Samestelling: plant + spesie
Selfstandige naamwoord: plantspesie
Meervoud: plantspesies
Betekenis:
• 'n Soort plant (binne 'n familie van plante, wat verder in genusse ingedeel word).
Gebruik:
• Die botanikus het 'n nuwe plantspesie ontdek
Sinoniem:
• plantsoort
Antoniem:
• dierspesie
Vertaling:
Engels: plant specie
Nederlands: plantsoort
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|